SENDING VAN DIE TWEE-EN-SEWENTIG
Deur : Skriba / September 29th, 2011
Ek vertrou dat u dié gedeelte alreeds aandagtig deurgelees het (Luk 10:1-16). Dit is waaroor die luistersessie van die gemeente gaan en ons vertrou dat u dit gereeld biddend sal lees sodat ons van God kan hoor hoe Hy die gemeente wil lei. “Maak siekes gesond en sê vir die mense ……”. Luk 10:9