SENIOR BURGERS.

Deur : Skriba  /  August 5th, 2014

Dis hartseer om die nuus oor die lot van Transnet se pensioenarisse te verneem.  Intussen is daar talle bejaardes wat nie meer die noodsaaklike met hul karige pensioen kan bekom nie.  Terwyl u vir die mense in hul situasie bid, vra die Here vrymoedig of u hier ‘n rol te speel het.

“Uit eerbied vir God moet jy eerbied bewys aan oumense en hulle met respek behandel.  Ek is die Here.” 

Lev 19:32

 

In die Nuus