SENIOR BURGERS

Deur : Skriba  /  May 15th, 2012

Oom Gideon besoek op versoek van die Kerkraad die oudstes in ons gemeente.  Hy praat oor die behoeftes van oumense aan belangstelling en geselskap en vra dat ons moet  bid teen vereensaming en ‘n gevoel van verwerping.  ” …….. ek het die hart van die weduwee bly gemaak.”  Job 29:13.  “Uit eerbied vir God moet jy eerbied bewys aan oumense en hulle met respek behandel.  Ek is die Here.”  Lev 19:32

In die Nuus