SIEKES

Deur : Skriba  /  September 20th, 2011

Bid dat God mense wat siek is met Sy genesende hand sal aanraak; bid ook vir mense wat jy ken wat siek is. Psalm 103:3” Dit is Hy wat al my sonde vergewe, wat al my siekte genees.”

In die Nuus