Sinode Wes- en Suid-Kaap Goudini

Deur : Skriba  /  May 4th, 2015

Wanneer u hier lees is die Sinode van die Wes- en Suid-Kaap in sitting in Goudini. Die NG Kerk word in hierdie dae gekonfronteer met ontsaglike uit- dagings en die Sinode verklaar hul afhanklikheid van die leiding van die Heilige Gees in die sakelys. Kom bid saam dat die Here leiding, toerusting, gehoorsaamheid en eensgesindheid sal bewerk sodat die leierskap ook duidelike leiding aan sy lidmate sal gee. “Ons sien op na U wat uit die hemel heers”. Ps 123:1

In die Nuus