SKOOL VIR DOWES, WORCESTER

Deur : Skriba  /  September 10th, 2013

Oom Gideon het gewoonlik die belange van die Skool vir Dowes in ‘n preek uitgelig.  Kom ons bid vir die mense wat hul lewe gee om die wêreld rondom ‘n dowe meer toeganklik te maak.  “Uit eerbied vir God mag jy nie ‘n dowe vloek of ‘n hindernis in die pad van ‘n blinde lê nie.  Ek is die Here.”  Lev 19:14

In die Nuus