SLAWERNY IN DIE 21STE EEU

Deur : Skriba  /  March 4th, 2013

Na raming is 27 miljoen mense nog vasgevang in slawerny.  Mensehandel in vroue en kinders is die tweede grootste ge-organiseerde misdaad in die wêreld.  Bid asb voortdurend tot die Here vir deurbrake in die bevryding van mense in slawerny.    Hierdie is ‘n aanklag teen elke gesagsliggaam in die wêreld en opregte volhardende gebed kan ‘n verskil maak.  “En die oorwinning wat ons oor die wêreld behaal het, is deur ons geloof.  Wie anders is dit wat die wêreld oorwin as hy wat glo dat Jesus die Seun en God is?”  1 Joh 5:4 & 5

In die Nuus