SOMALIë
Deur : Skriba / November 6th, 2013
Loof die Here vir sy ingryping in Somalië wat die huidige regering aan bewind laat kom het en daarmee saam relatiewe vrede tot die land help herstel het. Bid dat die gemeenskappe in die nabye toekoms die ondergrondse gelowiges sal aanvaar en hul sal toelaat om in die openbaar byeen te kom. Vra die Here onophoudelik om ‘n inheemse Somaliese Christengemeente tot stand te bring. “Ek is die Here, Ek bring uitkoms vir julle.” Ps 51:12