Sendelinge

Deur : Skriba  /  March 2nd, 2014

Ons bid vandag vir seën op, sowel as beskerming van alle sendelinge en hulle wat uitreik oral in die wêreld – hulle wat met groot persoonlike opoffering aan oa die onbereiktes die evangelie en liefde van Jesus Christus bring

In die Nuus