Sondag: Toewyding
Deur : Skriba / September 27th, 2015
Ons wy onsself in stilte aan God, verklaar u afhanklikheid van Hom, loof die Here vir wie Hy is vir u en prys Hom vir sy goedheid. Lees Ps 19 en merk op hoe die skepping die lof van God verkondig.