Sondag: Verootmoediging.

Deur : Skriba  /  August 23rd, 2015

Gebedsbulletin

“Roep tot die Here….Staan dwarsdeur die nag op en roep, stort voor die Here jou hart uit soos water, strek jou hande uit en bid om die lewe van jou kinders, ….” Klaagl 2:18 & 19.

Bostaande is ’n oproep vol emosie, dink daaroor na wanneer u die verse lees en laat die Heilige Gees toe om u in gebed te lei. Die Bybel is vol beloftes vir hulle wat op die Here vertrou. “Die Here is goed vir die wat op Hom bly hoop, vir die mens wat na sy wil vra; dit is goed om geduldig te wag op die hulp van die Here”. Klaagl 3:25 & 26

In die Nuus