SONDAG

Deur : Skriba  /  July 22nd, 2012

Mag jy ervaar dat die Here jou gebede verhoor, dat Hy sy beloftes waar maak en dat Hy dag vir dag by jou is soos Hy by Josef was.  Gen 39:21  “Terwyl Josef daar in die tronk was, was die Here by hom en Hy het Josef sy troue liefde laat ondervind, …….”

In die Nuus