SOSIALE GEREGTIGHEID
Deur : Skriba / September 10th, 2014
God het ‘n hart vir die weduwee, die wese en die vreemdeling en gee spesifieke voorskrifte in Levitikus en Deuternomium vir dié verband. “Dit moet bly vir ‘n vreemdeling, of ‘n weeskind of ‘n weduwee. Dan sal die Here jou God jou seën in alles wat jy aanpak.” Deut 24:19