SOSIALE REG EN GEREGTIGHEID: ARMOEDE

Deur : Skriba  /  March 25th, 2014

Sosiale toelaes en staatswelsyn word misbruik, meisies raak swanger om toelaes te ontvang, bedelaars bedel met vals stories en verdien meer as iemand wat eerlik vir ‘n dagloon werk.  Bid dat die kerk ‘n groter rol sal speel in sosiale deur-brake vir straatmense.  “ …… moenie toelaat dat ek vals is en lieg nie; moet my nie arm of ryk maak nie, gee my net die kos wat ek nodig het ……”  Spr 30:8

In die Nuus