STIL SATERDAG

Deur : Skriba  /  April 7th, 2012

Wag in stille aanbidding op môre, Opstandingsondag, en loof  die Drieënige God vir Sy genade en liefde vir jou, Sy kind, en ons Here se finale oorwinning oor die Bose en alles wat skeiding maak tussen jou en Hom.  

In die Nuus