STILLE ARMOEDE

Deur : Skriba  /  April 18th, 2012

Met die stygende brandstofpryse raak noodsaaklike gebruiksartikels vir ‘n groot deel van die samelewing onbekostigbaar.  Dié wat reeds onder die broodlyn lewe (en pap eet) kan dit nie verder bekostig nie.  Ons hoor meer en meer van koskaste wat leeg is.  Bid asb dat die Here sy kerk sal leer hoe om in die kruipende armoede ‘n verskil te maak.  “Moet tog nie afsydig staan nie, O God, moet tog nie stilbly en niks doen nie.”  Ps 83:2

In die Nuus