Studerende jeug
Deur : Skriba / December 1st, 2015
Ons is ontsteld oor die ontwrigting van eksamens van ons jongmense. Ons bid vir rustigheid op kampusse en dat die hele situasie met takt, oorleg en wysheid hanteer sal word. Bid vir die Dep van Onderwys en almal wat hier ’n verskil kan maak om met insig op te tree. Bid asb ook vir die beskerming van doserende personeel. “Soek julle krag in die Here en in sy groot mag”. Ef 6:10