STUDERENDE JONGMENSE

Deur : Skriba  /  February 18th, 2013

Ons bid dat studente vroeg in hul studietyd balans sal vind tussen studietyd en sosiale verkeer.  Dit is tragies dat soveel studente die balans nie betyds kan vind nie en dan totaal agter raak met hul studieverpligtinge.  Dit is baie duur om te studeer en ouers kry dikwels swaar onder die studieskuld wat studente ophoop.  “Wie weet wat vir die mens goed is in die lewe, in die dae wat tot niks lei nie, wat hy soos ‘n skaduwee deurbring?”  Pred 6:12

In die Nuus