SUID-AFRIKA (VERKIESING)

Deur : Skriba  /  March 19th, 2014

Ons bid dat die Here in hierdie verkiesing mense sal aanwys wat, uit liefde, vir armes sal sorg.  Bid asb vir ‘n welsynsprogram wat voordele by die regte mense in nood sal bring en dat dit tot armoede verligting sal lei.  “Hy laat reg geskied aan die weeskind en die weduwee.  Hy het die vreemdeling lief en gee vir hom kos en klere.”  Deut 10:18 

In die Nuus