SUNFIELD HEMELKINDERS

Deur : Skriba  /  November 21st, 2013

Aangrypend om te sien hoe die Sunfielders hul Kersfunksie geniet.  Ons dank die Here vir toegewyde helpers wat hulle met liefde versorg en bid vir hulle familie en ander wat hul ondersteuningsbasis vorm.  “Dit is vir my goed dat ek swaargekry het, want daardeur het ek u voorskrifte geleer.”  Ps 119:71

In die Nuus