TOEKOMS
Deur : Skriba / September 22nd, 2011
Bid dat God die Vader vir Wellington ‘n toekoms sal gee; dat ons sal verstaan dat Sy planne vir ons die beste inhou; dat ons ‘n verwagting sal hê dat die Here vir ons ‘n toekoms vol van Sy heerlikheid, vreugde, liefde en vrede sal gee – Jeremia 29:11.