TOEWYDING

Deur : Skriba  /  February 12th, 2012

Die sanger sing:  “There is something in a Sunday, makes a body feel alone” – omdat die daq anders is as die ander dae van die week.  Wy uself aan die Here en strewe daarna om dié dag naby aan Hom te leef.  “God het die Heilige Gees oorvloedig op ons uitgestort deur Jesus Christus, ons Verlosser.”  Titus 3:6

In die Nuus