TUNISIë

Deur : Skriba  /  June 20th, 2013

Geopende Deure vra dat ons vir Miriam (skuilnaam), ‘n jong meise in Tunisië, sal bid.  Haar familie doen alles in hul vermoë om haar van haar geloof in Jesus Christus te laat afsien en terug te keer tot Islam.  Sy weier volstrek.  Bid dat sy sterk sal staan vir die Here en dat sy sout en lig vir die om haar sal wees.  “Strome lewende water sal uit sy binneste vloei.”  Joh  7:38

In die Nuus