TWYFEL

Deur : Skriba  /  May 7th, 2014

Die gesprek (polemiek) oor die waarheid van die Bybel bring twyfel in mense se gemoed. Gelowiges word opgeroep om die Here te vra om die krag van die Heilige Gees weer beskikbaar te maak, soos Lukas dit beskryf, sodat twyfel in mense se gemoed besweer kan word.  “U woord, Here, staan vir altyd vas in die hemel. U trou is van geslag tot geslag.”   Ps 119:89 & 90

In die Nuus