Tydperk na skool – moenie afdwaal nie!

Deur : Skriba  /  November 25th, 2014

Dit is ’n onsekere tyd die tussen skool en universiteit of wat ook al volg. Bid dat die fondament wat tot hiertoe gelê is, stewig sal staan en ons jongmense duidelik sal kan onderskei tussen goed en kwaad. “Liefde en trou is die paaie wat die Here bewandel met die wat sy verbond en verordeninge bewaar”.   Ps. 25 : 10

In die Nuus