LOFPRYSING
Deur : Skriba / September 3rd, 2011
Here, almagtige God, wie is soos U?
U krag is groot Here, u trou is oral!
U heers oor die onstuimige see:
as die golwe opstaan laat U hulle bedaar.
Here, almagtige God, wie is soos U?
U krag is groot Here, u trou is oral!
U heers oor die onstuimige see:
as die golwe opstaan laat U hulle bedaar.