UITDAGINGS BY DIE WERK

Deur : Skriba  /  May 9th, 2013

Wanneer mense swaarkry tuis (huweliksprobleme, drankmisbruik, finansies) vind hulle dit moeilik om gefokus en met oorgawe te werk.  Bid daagliks God se seën af op werknemers / werkgewers, hulle gesinne, hulle gesondheid en hulle fisiese en geestelike beskerming.  “Mag die Here julle seën en beskerm, mag Hy tot julle redding verskyn en julle genadig wees.  Mag die Here julle gebed verhoor en aan julle sy vrede gee.”  Num 6:24-26

In die Nuus