UITREIK MALAWI

Deur : Skriba  /  June 30th, 2014

Wanneer u hier lees is die span steeds oppad.  Bid dat die Here hulle veilig sal hou, dat die span geestelik goed voorbereid sal wees wanneer hulle daar arriveer en dat hulle inderdaad “lig vir die nasies” sal wees.

“Ek het u woorde verslind toe hulle gekom het, hulle was vir my ‘n vreugde; ek was bly daaroor dat u Naam oor my uitgeroep is.”  Jer 15:16

In die Nuus