Uitreike van die gemeente
Deur : Skriba / March 2nd, 2015
Ons jongspan gaan gereeld op uitreike, die mees onlangse na besigheidsmense in ons dorp. Prys die Here vir die getuienis wat hul bring en vir die belewenis wat hul kan ervaar. Bid dat die Here voortdurend die oeslande sal aandui en dat die gemeente getrou sal wees in die opdrag.
“So sal alle mense weet dat die Allerhoogste mag het oor al die koninkryke van die aarde…” Dan 4:17