VERHOUDINGS

Deur : Skriba  /  March 3rd, 2013

Kom ons gee hierdie week biddend aandag aan al die verhoudings waarin ons staan – begin met ons verhouding met God, dan in jou huwelik / gesin, gelowiges, ongelowiges en bid tot God daaroor.  Hierdie is ‘n genesende oefening en sluit aan by ons intreegebed:  “Here reinig ons / my as kerk van Christus!”  “ ……. Hy vergewe ons ons sondes en reining ons van alle ongeregtigheid”  1 Joh 1:9

In die Nuus