VERHOUDINGS

Deur : Skriba  /  June 12th, 2012

Kom bid saam oor verhoudings – bid ondersoekend oor u eie verhoudings met mense, u verhouding met God die Vader, die Here Jesus as enigste Verlosser en die Heilige Gees as Leidsman.  Vra dat die Here vir u ‘n hart sal skep wat God se wil sal verstaan oral waar verhoudings ter sprake kom.  “Die vrug van die Gees, daarteenoor, is liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedhartigheid, getrouheid, nederigheid en selfbeheersing.”  Gal 5:22

In die Nuus