VERKIESING 2014

Deur : Skriba  /  April 29th, 2014

Daar is talle mense wie se lewe ná die verkiesing anders sal wees as voorheen.  Talle gaan hul “werk”  verloor en ander gaan vir die eerste keer lid van die Parlement word.  Bid dat die demokrasie in ons land versterk sal word, dat godvresende mense in leiersposisies aange-stel sal word.  Vra dat Christene steeds aangevuur sal word in voortdurende gebed vir die regering en almal in gesagsposisies.  “Wees waaksaam en bid gedurig …..”  Ef 6:18

In die Nuus