VERKIESING
Deur : Skriba / February 25th, 2014
Die verkiesing bring ook onsekerhede vir baie gesinne omdat die toekoms van ampsdraers bepaal word deur stemme wat uitgebring word. Kom ons bid vir ‘n deursigtige en eer- like proses wat vertroue skep. Bid vir gelowiges wat in die proses uitgeskakel sal word dat hulle ‘n an -der heenkome sal vind. “Maar ook julle gaan nie standhou as julle nie in geloof standhou nie.” Jes 7:9