VEROOTMOEDIGING
Deur : Skriba / October 6th, 2013
Ongeag van wat u behoefte, begeerte, nood of wens is, hoor Jesus sê ook vir u “Bring dit vir My hier”. Doen dit en wag geduldig op die antwoord, want dit gaan verseker kom. “Jy moet net geduldig bly wag as dit nie gou kom nie, want dit kom verseker!”