VEROOTMOEDIGING
Deur : Skriba / October 13th, 2013
Dink aan die mate van geloof wat Jesus by ons sal vind wanneer ons, soos sy dissipels vra: “waarom kan ons nie?” Raak stil voor die Here en verootmoedig u voor Hom, die bewerker van geloof. Dit verseker Ek julle: “ Wie die koninkryk van God nie soos ‘n kindjie ontvang nie, sal daar nooit ingaan nie.” Mark 10:15