VEROOTMOEDIGING
Deur : Skriba / February 9th, 2014
Vandag soek ons die wil van God soos Dawid in Ps 51 dit verwoord: “laat my dan diep in my binneste weet hoe U wil dat ek moet lewe” (vers 8) en in vers 10 sê hy: “Laat my weer blydskap en vreugde beleef.”