VEROOTMOEDIGING
Deur : Skriba / April 20th, 2014
Christene groet mekaar vandag wêreldwyd met die bostaande woorde. Dink na oor die betekenis van hierdie wonderlike gebeurtenis en loof God vir verlossing uit die dood.
“Die Heer verrys in môrelig.
Getroues sien sy aangesig
en bring met blydskap die berig.
Die Heiland leef (Hy’s) uit die graf! Lied 408