VEROOTMOEDIGING
Deur : Skriba / May 18th, 2014
Dink na oor “die wil van die Here” en ondersoek u hart biddend of daar ‘n begeerte in u binneste is om die wil van die Here te leer ken en te doen. Gesels met die Here daaroor.