VEROOTMOEDIGING
Deur : Skriba / June 3rd, 2012
Raak stil voor die Here en vra dat Hy u nou ten volle sal vul met sy Gees. Laat die Gees toe om u gedagtes te lei na die Woord – lees dit en laat die Skrifgedeelte jou gedagtes lei. “Hoe aangenaam is u woord, soeter as heuning in die mond.” Ps 119:103