VEROOTMOEDIGING
Deur : Skriba / July 27th, 2014
Wil u nie vir uself ‘n vasdag uitroep en u voor die Here verootmoedig nie? Dink na oor u verhouding met die Here en verlustig u in sy teenwoordigheid. “Die werke van die Here is groot, almal wat daarin vreugde vind, dink daaroor na.” Ps 111:2