VEROOTMOEDIGING

Deur : Skriba  /  August 31st, 2014

Waar sien u God werk?  Dink in u stiltetyd daaroo rna, gesels met u geesgenote daaroor en bid dat die Here deur sy Gees u bewus sal maak van God se werk in die lewe van mense.  “Die Here julle God is genadig en barmhartig.  Hy sal nie afsydig staan as julle na Hom toe terugkom nie.” 

2 Kron 30:9

In die Nuus