VEROOTMOEDIGING
Deur : Skriba / September 28th, 2014
Vra die Here om die vraag “Wat sou Jesus doen?” in u wese vas te lê sodat u in alles op die leiding van die Heilige Gees kan wag. “My volk gaan onder omdat hulle nie aan My toegewy is nie.” Hosea 4:6