VEROOTMOEDIGING

Deur : Skriba  /  November 16th, 2014

Terwyl u in u stiltetyd of in die kerkbank stilword, dink oor die volgende teks:  “Hieraan weet ons dat ons in Hom is.  Wie beweer dat hy in Hom bly, behoort self ook te lewe soos Jesus gelewe het”.  1 Joh. 2:6

In die Nuus