Verootmoediging

Deur : Skriba  /  March 1st, 2015

Ons het die vorige naweek gehoor van publieke getuienis en van geleenthede om oor die evangelie te getuig. Ons bid: Here maak ons oë en ore oop sodat ons die geleenthede sal raaksien en getrou, soos Jeremia, te getuig.

“Selfs al sou Hy dit nie doen nie, moet u weet dat ons u god nie sal dien nie, die goue beeld wat u laat oprig het, nie sal aanbid nie.” Dan 1:18

In die Nuus