Verootmoediging
Deur : Skriba / May 3rd, 2015
Die aanhefteks lees ons saam met Matt 5:3 en daarmee getuig ons van ons afhanklikheid van God ons Vader. Koning Dawid sê in Ps 124 “As die Here ons nie gehelp het nie…” Word stil voor die Here en dink na oor die Skrifgedeeltes.