Verootmoediging
Deur : Skriba / May 18th, 2015
Dink biddend na oor jou rol as KERK van Jesus Christus en hoe jy die “ryke verskeidenheid van sy wysheid” bekend laat word soos Paulus aan die Efesiërs skryf. “Van hierdie evangelie het ek ’n dienaar geword, ’n voorreg wat God in sy genade aan my gegee het deur sy krag in my te laat werk”. Ef 3:7