Verootmoediging

Deur : Skriba  /  May 31st, 2015

Sondag:

 

Ons het in die Pinkster gehoor; ’n dissipel van Jesus ‘leer om te luister na sy stem’. Dink by uself na oor wanneer u die stem van die Here gehoor het; hoe het u daarop reageer; en wanneer het u eers agterna agtergekom dit was die stem van die Here. “Luister na wat ek jou leer, moet dit nie verontagsaam nie, dan sal jy ook wysheid hê. Dit sal goed gaan met die mens wat na my luister, ’n mens wat elke dag na my huis toe kom en op my drumpel staan en wagSpr 8:33 + 34

 

In die Nuus