Verootmoediging

Deur : Skriba  /  August 2nd, 2015

Is daar by u ’n vreugde om die Naam van die Here te eer? Vertel die Here daarvan soos Nehemia en loof Hom vir wat Hy vir u oor jare beteken het. Dank Hom vir verhoring van gebede en die getuienis van gelowiges rondom gebed. “Ek wil die Here loof, met alles wat in my is, wil ek sy heilige Naam loof .. Ek wil nie een van sy weldade vergeet nie!” Ps. 103:1 & 2

In die Nuus