Verootmoediging
Deur : Skriba / August 9th, 2015
Ons stilword voor die Here het gewoonlik verband met die aanhefteks. Kom ons dink oor die voorreg om die heilige God, Vader te noem en raak stil met die gedagte. “Is daar ’n pa onder julle wat as sy seun hom ’n vis vra, hom ’n slang sal gee ipv ’n vis?” Luk. 11:11