Verootmoediging

Deur : Skriba  /  October 11th, 2015

Ons het verlede week die sondes van ons volk, die miskenning van die heerskappy van God bely.  Kom ons herinner Hom aan wat met koning Asa gebeur het toe hy op die Here gesteun het.  “Ons dien die Here, ons het Hom nie verlaat nie”.  2 Kron 33:10

In die Nuus